Search


Event details


Sneeuwitjie

Sneeuwitjie

Author: admin/20 July 2020/Categories: Drama, Kids

Rate this article:
5.0

Event date: 2020-09-06 - 2020-09-27 Export event

Stroom die skaterlag SNEEUWITJIE as deel van AHMP se Eeufeesviering!
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (AHMP) se skaterlag pantomime SNEEUWITJIE het in 2018 die Staatsteater Opera stampvol gepak! In samewerking met die Suid-Afrikaanse Staatsteater (SAST) was hierdie uitstekende teaterproduksie net nog ’n voorbeeld van AHMP se welbekende status as voorlopers in Kuns en Kultuur. 

En as deel van AHMP se Eeufeesviering 2020 word die klassieke verhaal van SNEEUWITJIE – wat onder leiding van musiekregisseur Eddie Clayton gespog het met meer as 80 leerlinge op die verhoog, sowel as 80 leerlinge in die orkes – vir drie weke aanlyn gestroom tussen 6 en 27 September.

Neem jou hele gesin na ’n wonderwêreld van klank en kleur. Leef jouself in, in die fantasie van sprokies en romanse wat kinders sal betower en grootmense weer soos kinders sal laat voel!

Koop jou kaartjie sommer vandag nog op Webtickets – en stroom hierdie fees van ’n produksie direk na jou sitkamer.


Relive the fantasy and fun of the classic pantomime SNEEUWITJIE (SNOW WHITE) via streaming

In 2018, the Afrikaans pantomime SNEEUWITJIE (SNOW WHITE) staged by the Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, packed out the Opera! In co-production with the South African State Theatre (SAST), this excellent theatre production was just another example of why AHMP is known as a leader in Arts and Culture.

And as part of the AHMP Centenary Celebrations 2020, SNEEUWITJIE (SNOW WHITE) – with a cast of more than 80 learners, as well as a live orchestra of 80 conducted by Eddie Clayton – will be streamed online for three weeks from 6 to 27 September.

Relive the fantasy of fairytales and romance that will enchant the little ones and make grown-ups feel like children again. Get your ticket today on Webtickets.

 

Date: 6 - 27 September 2020

 

Book Now

 

Please click on the following link to subscribe to The South African State Theatre You Tube channel. 

https://www.youtube.com/c/TheSouthAfricanStateTheatre

 

#SASTOnlineTheatre

 


 

 

Number of views (511)/Comments (0)

Tags:

Please login or register to post comments.

brazzers porno